Mitsuko Uchida

Dame Mitsuko Uchida
Gebore20 Desember 1948 (1948-12-20)
Tokio, Japan
GenresKlassiek
Beroep(e)Pianis, dirigent

Dame Mitsuko Uchida (Japannees: 内田光子 [ɯtɕiꜜda miꜜtsɯ̥ko], gebore op 20 Desember 1948) is 'n klassieke pianis en dirigent bekend vir haar interpretasies [1] van Mozart en Schubert. Sy is in Tokio, Japan gebore en is 'n genaturaliseerde burger van die Verenigde Koninkryk.

  1. Jean-Pierre Thiollet, 88 notes pour piano solo, "Solo nec plus ultra", Neva Editions, 2015, p.51. ISBN 978 2 3505 5192 0.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy